Page 1 of 2
'95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 13:37
by Les
The GQ with +450k km is starting to make a klak-klak noise only sometimes when slowing down to stop. The mechanic investigating the cause, suggested the gearbox removal and stripping (and lots of money). No such noise when in 4x4, according to him. Anybody have an idea what the cause might be?
(my lack of tech prowess glaringly in the open...).
Thx
Les
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 14:30
by Francois Theron
I'm guessing, but what about the transfer case drive chain?
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 14:48
by offroadbiker
Les wrote: ↑08 Jul 2020 13:37
The GQ with +450k km is starting to make a klak-klak noise only sometimes when slowing down to stop. The mechanic investigating the cause, suggested the gearbox removal and stripping (and lots of money). No such noise when in 4x4, according to him. Anybody have an idea what the cause might be?
(my lack of tech prowess glaringly in the open...).
Thx
Les
Less get a second opinion from Toyo Service, he is close to President Hyper (I see you are in Krugersdorp) and he works mainly on 4x4's the Toyota guys come from all over Gauteng to have their Cruisers worked on.
He has done some work on my Patrol before and the service was excellent.
Speak to Ralp and tell him Dirk with the Patrol send you.
Otherwise you have to drive to PTA to go see Michael.....
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 15:22
by Les
Dankie, Francois.
Transfer chain: Dit was die eerste vermoede, maar is blykbaar nie die oorsaak nie(?).
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 15:28
by Les
Thx, Dirk. Will investigate....
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 08 Jul 2020 16:29
by Francois Theron
Les wrote: ↑08 Jul 2020 15:22
Dankie, Francois.
Transfer chain: Dit was die eerste vermoede, maar is blykbaar nie die oorsaak nie(?).
Goed nog 'n opsie voor ons vir die duur goed gaan. Op 'n Defender wat ek gehad het, het bietjie olie/vuilgoed op die remskoene van die handrem beland. Dit het veroorsaak dat die handrem skoene taaierig geword het en aan die drom gekleef het. Dit het so 'n haak los, haak los geklap op lae spoed veroorsaak. Klein bietjie afgestel en dit was reg. Miskien iets om na te kyk aangesien die Patrol handrem op dieselfde beginsel werk.
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 09 Jul 2020 05:59
by Les
[Dit het veroorsaak dat die handrem skoene taaierig geword het en aan die drom gekleef het. Dit het so 'n haak los, haak los geklap op lae spoed veroorsaak.
Sal oordra. Die geluid klink egter meer metaal-op-metaal...
Dankie
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 09 Jul 2020 06:32
by Tinus lotz
Greg Juice hier op die forum is in boksburg hy help saam Colin om ratkaste te herstel ens miskien daar draai bel my dan gee ek jou hulle nommer hulle maak uit nulgat32978o13
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 09 Jul 2020 10:08
by Les
Greg Juice hier op die forum is in Boksburg ...
Dankie, Tinus.
Twyfel of die Patrol dit tot in Boksburg gaan maak...
Thx ook weer vir al die terugvoer en verwysings, sal in die toekoms handig te pas kom. Sal maar hoor wat die meganikus sê. Toyo is darem (nou) net om die draai van my.
Lekker Patrol!
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Posted: 09 Jul 2020 11:57
by Tinus lotz
As daar fout is kan jy ook net n ander box by dawid kry