Patrol het griep ( gehad )
Posted: 13 Feb 2010 09:47
Hallo julle
Ek het so 'n tydjie gelede baie vrae gevra oor my Patrol wat nie krag het nie en voel vreeslik lui.
Laas week het ek toe besluit om die Patrol na Maus toe te stuur sodat hulle hom kan dokter.Verslag terug,die tappets het baie "play" gehad en is toe gestel ( ek weet nie hoe nie ) en klink nou soos 'n nuwe enjin.Die GROOT probleem was die volgende:ek het so 3 jaar gelede 'n branch laat opsit, die hitte skerm was nooit weer terug gesit nie en het veroorsaak dat die air intake pyp so warm geword het dat die pyp 'n gat in gesmelt het,1 gat op daai tank ding langs die pyp en een in die pyp self.Die oorspronklike pyp kos blykbaar R3500.00 en Nissan het nie voorraad van so 'n pyp nie.Met heelwat staal kennis het ek 'n 76mm pyp laat buig dieselfde as die plastiek pyp en opgesit.Probleem opgelos, die Patrol trek nou soos 'n Patrol behoort te trek.Sal die week gou 'n alum. hitte skerm plaat maak en ook opsit.
Sal hom binnekort stuur vir die chip en die dyno.
Dankie aan Maus wat 'n baie goeie job gedoen het.
Groete
Trailerman