Page 1 of 1

4.8 patrol en vk45 selfde auto box?

Posted: 22 Feb 2020 21:59
by Reenen
Gebruik die 4.8 patrol en infintiq45 met vk45 dieselfde auto box? Net met ander bellhousing en en transfercase op patrol? Maar autobox self selfde?

Re: 4.8 patrol en vk45 selfde auto box?

Posted: 22 Feb 2020 22:04
by Reenen
Ek is besig met n build op n kar van my. Ek sit n vk45 met sy auto box in.
Ek weet hoe nissan hou van parte share.
Beide auto
Beide 5 spoed
Beide selfde kw en nm range
Beide min of meer selfde displacement
Selfde jaargetal
Selfde gear ratios

So gearbox sal seker selfde wees...

Re: 4.8 patrol en vk45 selfde auto box?

Posted: 22 Feb 2020 23:39
by hugejp
Hulle gebruik die re5r05a Auto, die boks is die selfse, maar daar is dalk issues met die valve body en ECU compatibilty. Daar is ook 'n paar versions van die boks...

Re: 4.8 patrol en vk45 selfde auto box?

Posted: 22 Feb 2020 23:53
by hugejp
Toe die VK45 begin inkom as 'n goedkoop enjin swop opsie het ek proebeer uitvind of die boks 'n goeie donor sou wees vir die 4.8 se Auto. Al die groot gearboks rebuilders het die storie vir my vertel.

Re: 4.8 patrol en vk45 selfde auto box?

Posted: 23 Feb 2020 02:23
by Reenen
Ek sien mens kry type a,b, c op die boxe. Hul ratios verskil van type to type.

Beide my grx en vk box is bleikbaar type c, met selfde ratios..,