Page 1 of 2
Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 21 Dec 2019 21:51
by Francois Theron
Guys I'm looking for a LHS headlight or lens for a 1998 Patrol 4.5 GL
Must be genuine Nissan please
Thank you
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 22 Dec 2019 09:29
by JohnBoyZA
Hi Francois,
probeer Dawid Volschenk: Ooo, 8 drie, 4 99, 15 agt agt
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 22 Dec 2019 09:38
by Francois Theron
Dankie John gaan so maak
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 22 Dec 2019 11:09
by iandvl
I might have one. Will check tomorrow.
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 22 Dec 2019 18:27
by Francois Theron
That will be fantastic Ian!
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 23 Dec 2019 07:47
by petri oosthuizen
iandvl wrote: ↑22 Dec 2019 11:09
I might have one. Will check tomorrow.
Thanks Ian, Francois het daai groen Trol van my gekoop (die een wat jy vir my gaan check het). Eintlik nie gekoop nie - hyt my ingechat om van hom ontslae te raak
Dis die linker lens.
Skuus Soois dat ek hier inchip op jou Thread.
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 23 Dec 2019 10:27
by Francois Theron
Ian ek soek ook 'n enjin, ratkas en voor diff vir die Trol.
Dalk ook 'n agter diff
Maar vir nou sal 'n lens of lig al wees dankie!
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 23 Dec 2019 10:52
by iandvl
Francois Theron wrote: ↑23 Dec 2019 10:27
Ian ek soek ook 'n enjin, ratkas en voor diff vir die Trol.
Dalk ook 'n agter diff
Maar vir nou sal 'n lens of lig al wees dankie!
Francois,
Ek kan nie met enjins, ratkaste of diffs help nie. Vir dit sal jy David Volschenk in die hande moet kry.
Ek het 'n stel van twee voorligte gekry by Tinus rukkie terug, en 'n lig aan 'n ander forum lid rukkie terug gegee. Mening: ek het 'n voorlig in 'n kas by my huis, maar ek kan nie onthou of hy die regte lig of linker lig is nie. Ek sal laat weet as ek vanmiddag terug is en kan kyk. Stuur asseblief jou selnommer met PM, en dan sal ek later vandag bel.
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 23 Dec 2019 11:50
by Francois Theron
Ian die enjin , ratkas en diff storie was maar spottenderwys.
Ek is nog oorsee maar jy kan whatsapp.
+30 694 agt vyf twee 83o3
Baie dankie. Ek dink jy het 'n regterlig as ek reg onthou. Hoop ek is verkeerd!
Re: Wanted: 4.5 GL GU headlight or lens
Posted: 23 Dec 2019 16:49
by mvcoller
François, ek kan vir jou 'n goeie prys organise vir 'n UZ1 wee yt met 'n outoboks virrie trollie.....