Page 1 of 3
HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 16:18
by petri oosthuizen
Nee kyk hierdie Maandag wil ek nie weer sommer he nie.
My Patrol lek ook water uit die radiator uit, Silverton se hulle beveel 'n nuwe radiator aan. Ek sal ook nie van 'n gelapte ding hou nie.
Waar/Hoe/Wat?? Koop mens maar een en dis dit??
Nee O phokkit.................

Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 17:18
by JohnBoyZA
Ek sit in dieselfde bootjie
Dink daar's n kraak op die radiator (bo), maar nog nie seker nie....
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 17:32
by petri oosthuizen
Got this reply from 4x4 Comm.........anyone knows more??
"Dan storm jy in by
www.hot4cold.co.za in Centurion met jou oue en sê jy wil 'n Middle-Eastern Military spec een hê wat sal pas soos jou oue!
Jy en die volgende klomp eienaars sal nie spyt wees nie."
Nice website and catalogue, must say!!
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 17:50
by SJC
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 18:16
by Peter Connan
Ek het 'n Universal Coolers radiator en intercooler in my kar. Hulle is huidiglik Michael se primere verskaffer vir beide radiators en intercoolers.
Vakmanskap is uitstekend. Nie goedkoop nie, maar ek dink hierdie is een area waar mens eerder nie die goekoopste opsie vat nie...
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 18:38
by Seandp
Stem heeltemal saam met Peter jy kry nie beter diens as by universal coolers nie hulle is bietjie duur maar die kwaliteit wat jy kry is top gehalte wens net hulle wil n dikker radiator core kry wat patrol se size is.Maar sal nie op n ander plek gaan koop as by hulle nie.En ek het dit al hoeveel keer gesien waar mense met oorverhittings probleme sit asgevolg van swak radiators spandeer daai 1000 of 2000 meer en koop kwaliteit.dis goekoper om n ordentlik radiator en fan te koop as om n motor te vervang.
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 18:45
by petri oosthuizen
K thanks...........het die mense stock "van die rak af"??
Ek wil baie graag met die Trol volgende week Lesotho toe as dit kan - nie 'n train smash as ek nie betyds uitsort nie maar sal nice wees.
Sal ook maar more eers by my pel by Silverton hoor wats wat, dalk is dit nie so major issue nie.
Baie dankie sover!!
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 20:14
by Anthony Forgey
If its the original radiator it will have built up residue that reduces its heat exchange function. Rather replace. A radiator is cheaper than an engine. If you PM me the details I can inquire if the supplier has stock. I've done a few 4.5 radiator replacements this past year. They're all getting to the age where the hoses need replacing and the radiator says goodbye. Mine included.
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 25 Nov 2019 23:30
by mvcoller
Try Commercial Auto Spares in Selby Jhb, or Bumper to Bumper Spares in Malvern Jhb, but it is better if you take along the old one as a sample. Probably around R1500 to R2000 for a new one.....
You can Google both, but phoning is not going to work, you MUST take a sample....
I just last month needed to get a radiotor problem solved for my son's 2001 Fiesta 1400i with the CVH engine. Silverton said they no longer fit new tanks to cores, they only sell new ones. But they have no stock and will not get new stock of such an old model car. Ford last had them in stock in 2013.
Bumper to Bumper had 4 types listed for s 2001 Fiesta, one of them was the correct one for R650. Without a sample I would not have come risgt, as the were very similar, but only one was right....
Re: HELP - Radiator leaks!!
Posted: 26 Nov 2019 09:16
by petri oosthuizen
Hiers die sondebok......iets lek regs bo, as jy voor die kar staan
Hoop maar mens kan dit (reg) fix.
Maar ja, eks ook maar bly dit gebeur hier en nie in Roma/Ramabanta nie.