Page 1 of 1
S3 flikker and front lights and s4 and 3 tail lights
Posted: 23 Nov 2019 19:27
by Tinus lotz
Re: S3 flikker and front lights and s4 and 3 tail lights
Posted: 23 Nov 2019 19:30
by Tinus lotz
S4 tail lights are 1700 each
S3 tail lights are 610 each
S3 flikkers are 410
S3 headlights 1700
Re: S3 flikker and front lights and s4 and 3 tail lights
Posted: 24 Nov 2019 10:08
by mvcoller
Tinus, daai s4 agter lig heel onder lyk vir my of hy indicators heel bo in het. Hy lyk oranje in die boonste lig.
Ek soek so een vir regs, maar die tipe wat rooi bo is. My indicators agter, sit in die bumper
Re: S3 flikker and front lights and s4 and 3 tail lights
Posted: 24 Nov 2019 10:40
by Tinus lotz
Daai is kompleet ligte om die dummies mee te vervang die plug is daar jy vervang hulle net en alles werk saam met die ligte onder ...net in ons land waar ligte onder gebruik word res van die wereld het dit nie .
Ek dink ek het nog dummies by die huis sal vir jou loer as ek weer daar uitkom