Page 1 of 1

1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 07 Nov 2019 10:43
by Marius0188
Goeie dag,

Ek het sopas my droom trok aangeskaf. 1982 Datsun/Nissan Safari.
Dink dis LD28 enjin? Sover ek kan onthou se die enjin nommer dit ook.

Wil graag hoor wie kan vir my die Safari kan deurgaan?
Plan is om later die bakkie heeltemal te restoureer ens maar vir nou wil ek net weet hy is betroubaar vir daaglikse/ver afstand gebruik. Enjin, Ratkas ens ens.

Enige iemand in Pretoria Oos of nabye omgewing wat julle kan aanbeveel, groot asb?

Byvoorbeeld, ek 60km gery om hom te gaan haal en sy temp meter niks verder gelig nie. Net bo naal dikte bo zero gebly staan die hele rit. En so ook die Oliedruk meter.
En hy vibreer redelik baie soos ek spoed verhoog. Shafts? Ratkas ens. Wil net he iemand moet deeglik deurgaan en vir my die NB's uitwys wat ek dadelik aan moet aandag gee.

Sjoe - hoop nie ek praat te deurmekaar nie :)

Baie dankie!
:imnewhere:

Re: 1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 07 Nov 2019 10:46
by iandvl
Welkom Marius.

Geluk met die trok.

Het op 4x4com Graham se details deur ge-PM.

Hy sal die beste wees om te vra as jy vrae het.

Re: 1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 12 Nov 2019 11:33
by ces
Welkom Marius!

Geniet hom. En, jy is op die regte plek vir navrae en hulp. Hierdie manne weet BAIE oor hul speelgoed en help graag...

Christoph

Re: 1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 14 Nov 2019 21:01
by Tinus lotz
Geluk makker :welcomewave:

Re: 1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 14 Nov 2019 21:31
by hugejp
:welcomewave:

Re: 1982 Datsun/Nissan Safari Pas Gekoop

Posted: 14 Nov 2019 21:31
by hugejp
Gooi fotos!!!

:gotpics: