Page 1 of 2

3l diesel consumption

Posted: 27 Jan 2010 23:01
by AJ Dup
Hi All

What wil the 3l td's fuel consumption be if its heavy loaded? and normal driving?
Regards

Re: 3l diesel consumption

Posted: 28 Jan 2010 07:59
by KOOS BEST
Hi mine runs an average of approx 7km/l , a few 100ml up or down from that
Open road empty not exceeding 120km/h you can get 8.5-9 km/l, never got over 10 except touring in reserves or so on.
Heaviest I have ever got , fully laden inside with roofrack, two canoes on top towing an Afrispoor trailer (vol kos natuurlik) approx 5.7 km/l.

Just a note, I dont find this vehicle underpowered while towing at all.I also tow mainly in 4th and go to 5th to a minimum.I seem to get better consumption and lower EGT.

Koos

Re: 3l diesel consumption

Posted: 28 Jan 2010 08:00
by JG Shields
My experience with 275000km under the belt was:

1. 4x4, sand, heavy load + trailer, low gears etc: 4.5km/l
2. Same load but on the open road: 6km/l
3. Open road, empty, 120km/j max: 7.6km/l

Re: 3l diesel consumption

Posted: 28 Jan 2010 08:02
by JG Shields
Correction on point 3:

The 7.6 I mentioned was the average over the lifespan of the car. Open road at 120km/h the consumption was around 8km/l.

Re: 3l diesel consumption

Posted: 28 Jan 2010 08:25
by KOOS BEST
AJ , just for interest JG's is an Auto box mine manual.
So it looks like the Auto to be a sligthly more thirsty.
The open road figure I have , is my best. But average same as JG open road

Re: 3l diesel consumption

Posted: 28 Jan 2010 09:07
by AJ Dup
Thanks guys :thumbup: :thumbup:

Re: 3l diesel consumption

Posted: 01 Feb 2010 15:57
by Pieter du Toit
Shucks maar julle ouens kry goeie verbruik - ek kan nie hiermee saam praat nie.

Hoewel ek my Patrol grootendeels slegs onder sleep, swaar gelaai of 4x4 doeleindes gebruik sukkel ek om beter as 5.5km/l te kry.

Goeie syfers - wens myne wil beter - en dan het ek nou nog groter tyres ook gaan opsit!! :surprised:

Re: 3l diesel consumption

Posted: 02 Feb 2010 13:29
by JG Shields
Pieter, ek weet ek maak dalk nou net geraas maar:

Groter bande = langer omtrek = laer kilometer lesing op die "speedo". Werklike brandstofverbruik moenie op die speedo kilos gedoen word nie, maar met die GPS kilos, veral waar bande geruil was. Meet dalk met die GPS jou afstand en dalk is jy verras.

Ek staan gisteraand in 'n ry en wag om by 'n Varsity Cup rugby wedstryd in te gaan. Ons stap by 'n "towtrucker" verby wat deur die studente gebyt word oor sy "opgesoopte kar". Dis 'n tipiese ou Nissan bakkie met al die kleure van die reenboog, een of ander Chev enjin in en KLEIN WIELETJIES wat plat op die aarde loop. Ek dink sy breikrag was ietwat onder druk toe die studente hom met allerhande kwikslae byt oor sy KAR. Sy heftige verweer op al hul kwitsighede was dat hy lag lag 220km/h met sy bakkie haal....wragtag...wragtag was sy laaste woorde.

Ek dink nie hy lieg nie. Ek dink wel dat hy 220km/h op sy speedo lees teen die tyd dat hy werklik 130km/h haal....met daai klein wieletjies. Ek is seker hy kry 20km/l brandstofverbruik ook.....as mens hom sou vra.....met daai klein wieletjies!!!!! Wat hy nie besef nie is dat hy 3 voertuie gaan herwin dan het hy 20000km gery....ha...ha...

Re: 3l diesel consumption

Posted: 02 Feb 2010 15:29
by tour de frans
Hallo JG
Ek wil ook nie raas nie maar,
Dis waar wat jy se met die verskil in omtrek,en dan die verskil wat jy gaan sien met die afstand.
As jy die "towtrucker" se wiele af haal en hom op bokkies laat staan en ry gaan sy spoed meter presies dieselfde bly wat ook al se enjin hy in het.Die speedo kom van die ratkas af,so op 220 clock spoed beweeg die voertuig dalk teen 130km/h oor die aarde.maw teen 120 km/h op die clock beweeg jy werklik teen 110km/h,en n afstand van 10km doen jy ook 10km.Nou sit jy groter bande op,120km/h is nou 120km/h en n afstand van 10km le jy werklik 9km af.BV.
So ja met groter bande word die spoed meer akuraat maar die afstand word minder en jou verbruik lyk swakker.
Dieselfde geld vir Diff ratios,dit is so goed jy sit groter of kleiner wiele op.Jy verander die" voetuig spoed" met die "clock spoed" en die afstand ook.
Die wet bepaal dat fabrikate die clock spoed moet 10% vinniger wys as die voertuig spoed.Die afstand meter is dan ook akuraat.
Ek is van die punt af,maar wat ek bedoel met die kar op bokkies is dat jou speedo en afstand bly in verhouding met mekaar al ry jy jou kar op bokkies.Dis net jou diff ratios en band grote wat gaan maak hoe vinnig jy oor die aarde beweeg en ook watse werklike afstand jy gaan afle.
Groete
Frans

Re: 3l diesel consumption

Posted: 03 Feb 2010 06:01
by KOOS BEST
Hi, ek het so pas my verbruik uitgewerk na die Oos Kaap die afgelope vakansie.
Dit is sleep , met waentjie,dakrak en 2 kanos op die dak.
Mtunzini na Kokstad , dit is baie klim vanf Port Shepstone = 7.5km/l
Kokstad na Haga Haga, dit sluit in n dagtrip na Transkei en bietjie toer, = 8.7km/l
Haga Haga terug Kokstad = 7.98km/l
Bge nooit een keer bo 120km/u gery nie , sleep gewoonlik op speedo so n 110
Kokstad na Mtunzini, bietjie gedruk op N2 teen n sterk wind =7.08 km/l


Ek ry slegs op my EGT , maw opdraandes uit sal ek altyd "aftap", en verander gereeld ratte , sleep byna slegs in 4de ook.Ek skroom ook nie om 3de toe te gaan nie , nie dat daar n krag probleem is nie maar om in die EGT perke te bly.
Daar is definitief n korrelasie tussen verbruik en binne die perke te ry van EGT.Soos ons weet hoe "EGt = overfueling" en dit is weer gelyk aan onnodige ekstra brandstof verbruik.
Die punt oor die ZD 30 of die TD42 is , dat hul nie saam kan gesels met verbruik met die hedendaagse enjins soos D4D en Ford Duratorq ens ens nie.

n Ander interessante punt , sien ek die naweek op n vriend se splinternuwe E klas 200 enjin noem Merc dit nou CGI, soos die diesels CDI maar dit is n nuwe hoe druk pertol direk inspuiting tegnologie vir petrol enjins,(G staan vir GASOLINE) om beter verbruik te kry op "par " met diesels. So daar is nuwe inspuiting tegnologie , wat oppad is na Petrol enjins wat uitstekende nuus is, so hopelik sal die ander fabrikate daarop volg.Verbeel jou n lekker groot kragtige petrol enjin wat ekonomies loop , lyk my dit is oppad.HOPELIK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1