Page 1 of 1

Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 27 Jan 2010 14:49
by Theuhan
Northwest Nissan hou die 6 Maart 2010 n 4x4 dag vir 60 van die kinders van Abraham Kriel by Bosvark 4x4 in Krugersdorp, ek weet baie mense gaan reeds die vorige week soontoe, maar die is ongelukkig die enigste datum wat hulle pas en die is die naaste baan aan ons.
Die dag is nie net vir Nissans nie, enige iemand met n 4x4 is welkom, en ingang is gratis vir die gedeelte waar ons die kinders vat, laat weet indien jy ek jou 4x4 pelle dit kan maak.

Re: Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 27 Jan 2010 15:16
by Herrie
Ek sal dit ook in die AAWDC se nuusbrief sit.

Re: Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 27 Jan 2010 18:36
by Izak
Hello

Ek sal daar wees. Sal poog om vriend en broer saam te bring. Minimum 1 Patrol, as ander saamkom is dit Jeep en Defender wat saamkom.

Izak

Re: Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 28 Jan 2010 09:28
by Theuhan
Dankie vir al die hulp, ja asb. bring al julle vriende, die dag oor die kinders nie oor Nissan nie.

Re: Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 03 Feb 2010 11:22
by Les
Neem an dis so vroeg oggend: 08:00 of so?

Re: Abraham Kriel Kindersorg 4x4 dag

Posted: 03 Feb 2010 12:39
by Kagiso II
Theuhannie Boetietjie -- ek sien dit nie op FACEBOOK nie ??? plakkit daar ook -- of is jy bang jy kry te veel "response" ?? :oldtimer: :rolleyes: :mytwocents: