Page 1 of 1

TB 48 PARTE

Posted: 06 Aug 2019 08:30
by roelf prinsloo
Het n vriend in namibia wat n tb48 enjin moet herbou. Wie sal die beste wees en kan vir hom al die parte voorsien.
Byvoorbaat dank,ek hat hom gese die ouens op die forum sal kan help.

Re: TB 48 PARTE

Posted: 06 Aug 2019 13:22
by Peter Connan
Roelf, praat bietjie met Errol. Hy het al paar van die enjins oorgebou.

Re: TB 48 PARTE

Posted: 06 Aug 2019 17:40
by Tinus lotz
Jip 4.5 en 4.8 se pistons is dieselfde en is by alert beskikbaar maar errol is jou man vir daai info

Re: TB 48 PARTE

Posted: 07 Aug 2019 08:04
by roelf prinsloo
Dankie vir julle terugvoer. het jy dalk n nommer . Ek maar dom met die rekenaar.

Re: TB 48 PARTE

Posted: 07 Aug 2019 09:24
by Peter Connan
Nul8twee 5twee4 836twee