Page 1 of 2

NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 20 Jul 2019 14:15
by georgeb
Middag almal

Ons volgende saam kuier, kamp en ry naweek gedurende Augustus 2019 te https://www.4x4kungwini.co.za/index.php/.

Sien die aangehegte inligtingstuk asook ons https://web.facebook.com/events/4726127 ... discussion.


Laat weet sommer hier of op FB of julle gaan aansluit - almal welkom soos gewoonlik.

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 12 Aug 2019 15:54
by DerickRoux
Hi George,

Myself en Jaco Pieterse sal ook aansluit vir die naweek. Sal vrydag na werk deurkom en moet ongelukkig saterdag in kom werk toe ( in die motor trade jong :helpsign: ) en dan weer die middag by julle aansluit. Ek sal Johan kontak en bepreek. Groetnis.

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 12 Aug 2019 16:10
by georgeb
DerickRoux wrote: 12 Aug 2019 15:54 Hi George,

Myself en Jaco Pieterse sal ook aansluit vir die naweek. Sal vrydag na werk deurkom en moet ongelukkig saterdag in kom werk toe ( in die motor trade jong :helpsign: ) en dan weer die middag by julle aansluit. Ek sal Johan kontak en bepreek. Groetnis.

In die haak, dankie Derick.

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 12 Aug 2019 22:59
by mvcoller
Malcolm & Lynda van Coller plus adult son camping from Friday night..

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 13 Aug 2019 08:38
by georgeb
mvcoller wrote: 12 Aug 2019 22:59 Malcolm & Lynda van Coller plus adult son camping from Friday night..
Morning Malcolm - super!

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 14 Aug 2019 09:57
by Jorrie
Ek en Liz sal van vrydag to Sondag kom kamp.

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 14 Aug 2019 11:02
by georgeb
Jorrie wrote: 14 Aug 2019 09:57 Ek en Liz sal van vrydag to Sondag kom kamp.
Môre Jorrie - nice - sien julle daar!

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 20 Aug 2019 08:37
by georgeb
Kamp:
George Brittnell
Hilary Hammond
Gerrit Coetsee
Willem van Burick
Andre en Heleen Marais Kroep
Derick Roux
Jaco Pieterse
Malcolm van Coller
Jorrie Jordaan

Dagbesoek:
Francois Enslin
Willem Pietersen
Neil Pietersen
Wayne Hitzeroth
Marius de Lange
Rhett Van Der Stelt
Vincent Seeley
Riaan Durand


Ons groep groei mooi...

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 25 Aug 2019 20:05
by hugejp
:coolphotos:

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Posted: 26 Aug 2019 11:22
by ricster
Nice photos Liz

PS: - Just sent you a PM