Page 1 of 1
4.5 Gearbox
Posted: 23 Jun 2019 14:08
by BaasWiets
Middag ek wil weet of iemand dalk n 4.5 manual gearbox het wat te koop is of parte vir die gearbox het my 5de rat gestrip op die N4. Of weet van n gearbox plek wat dit kan regmaak wat nie gaan stront aanjaag nie.
Re: 4.5 Gearbox
Posted: 23 Jun 2019 14:58
by Tinus lotz
Bel my ek kan jou help
Re: 4.5 Gearbox
Posted: 23 Jul 2019 20:32
by petrol
Of xxx gearbox and diff(in centurion) as jy nie regkom by Tinus nie, hulle het myne reggemaak, ek is baie te vrede met hulle werk