Page 1 of 1

Cooper At3 285/75/16

Posted: 22 May 2019 17:53
by BaasWiets
Hallo ek het n stel Coopers at3 285/75/16 wat ek wil verkoop die tires het +- 1600 km op waarvan die spaarwiel nog nooit gebruik is nie die rede hoekom ek wil verkoop wil 305/70/16 koop.

Re: Cooper At3 285/75/16

Posted: 22 May 2019 18:04
by juice
how much are you wanting for the set of tyres
regards
juice

Re: Cooper At3 285/75/16

Posted: 22 May 2019 18:16
by BaasWiets
Maak maar n offer dan kan ons daarvan af werk. Ek het n helse lot geld vir hulle betaal maar dit lyk nie reg op my Patrol nie