Snaakse geluid as ek oor n spoed hobbel ry
Posted: 01 May 2019 17:37
Ok vir die manne wat dalk weet. Ek kom agter my linker voor kant maak n snaaks “klunk” geluid as ek oor spied hobbels gaan (nie jaag nie maar stadig). As ek baie stadig daar oor gaan (amper om te kruip in lae strek), is dit piekfyn. Ook as ek op normAle pad ry (duike en so aan), dan is daar geen probleem nie. Enige iemand al so iets ondervind?
Ek het na die shocks gekyk, hulle is nog reg en ek kan onder niks los sien of voel nie
Ek het na die shocks gekyk, hulle is nog reg en ek kan onder niks los sien of voel nie