Page 1 of 9

Duine trip 2019. 9-13 October

Posted: 02 Apr 2019 19:12
by Tommie
Naand Maats.

Ons het weer die jaar sandry te GOERAPAN. En ek is baja opgewonde om te se dat daar vinnige en baja vinnige Patrols gaan wees. Llewlyn en Allen het ook aangedui dat hulle gaan bywoon. Maak n knoop in n belangerike plek en skryf die datum neer. Onthou dt is n gesins naweek, en almal is welkom. Vir ons diesel manne,( ons het laasjaar gesien dat daar nou nie net meer een "TRILL' is vir sandry nie) , glo ek dat SOJO n verassing gaan opdis. So moet nie verbaas wees as daar n diesel met ergelike swart rook en n 12mm pomp, groot turbo daar opdaag nie. G-TECH sal ook met "STORM' daar wees en Phil ook met n wakker 4.8 wat deur G-TECH gedoen is sal daar wees. YSTER 2.0, en nog velle meer. Maats bring jou standaard Patrol en kom geniet die naweek saam goeie mense.

Indien enige iemand in die chalets wil bly moet julle die maand julle bespreeking vasmaak, die chalets is baja gewild. Meeste van ons Patrollers gaan kamp.Ek is ook besig met borge, en vra enige iemand wat belangstel of wat iemand ken wat sal belangstel om borge te gee ons sal laat kontak. Ons sal reel vir die nodige dokumentasie indien daarna gevra word.

Die datums is 9-13 October 2019

Maak vas die 'bra straps", byt vas die vals tanne..... Die Goerapan event gaan groot wees

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Posted: 03 Apr 2019 12:02
by offroadbiker
Atendees

1. Tommie - Kamp kommedant
2. Pathmaker
3. David M
4. Tinus
5. Alex R

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Posted: 03 Apr 2019 18:10
by Tommie
Dankie Dirk. Wat sal ek sonder jou doen. Maats heg julle name op die lys asb.

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Posted: 04 Apr 2019 11:02
by PathMaker
Hi All
Only our friend Tommie can twist our arm like this to drive to "moer and gone" to play in some sand.
We will be there and I will try my best to keep Graham's "alcohol to mix ratio" right this time so Storm makes the whole event. :biggrin: :lol: :biggrin: :lol: (He is going to kill me for this one). :imsorry:
Tommie, please let us know who to contact for the chalet (no chalet = no go :surprised: )

Just to emphasise to all, this trip is good fun and not only for power Patrol's. It is a lekker saam kuier and over all fun.
Most people under estimate their standard Patrol but here is the place to see what these amazing vehicle can do straight out the box.

Last year was amazing, so lets make this one even better (hint hint Janus & Terence Marsh = perfect to test your new T1)

Regards
Vanessa

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Posted: 08 Apr 2019 09:20
by Michael
With quite allot of sadness I have to miss this year's Dunes trip. This is my no.1 trip and if I could, I would have been there.

But mr Attie Diedericks will be representing SoJo Automotive and we have some surprises up our sleeves........

God willing I am going to France over that period to fish the World Cup Classic, but you guys must enjoy!

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Posted: 08 Apr 2019 15:42
by Tinus lotz
Ek sal maar vir jou part dougnuts gooi :imsorry:

Re: Duine trip 2019. ???

Posted: 09 Apr 2019 09:12
by offroadbiker
NOTE: - Let asseblief daarop dat die Pan vir die volgende 4 jaar deur die "dragster" ouens geboek is vir die lang naweek van September, dit beteken ook dat alle chalets reeds bespreek is deur die groep.

Ons sal dus moet kyk na n ander datum vir die "event"

Skuif ons dit aan met een naweek of dalk Oktober Maand??

Voorstelle??

Re: Duine trip 2019. ???

Posted: 09 Apr 2019 09:25
by NoPressure
Michael wrote: 08 Apr 2019 09:20
God willing I am going to France over that period to fish the World Cup Classic, but you guys must enjoy!
Must be an interesting story on how the World Cup Classic Cup ended up in the water? :rolling:

Re: Duine trip 2019. ???

Posted: 10 Apr 2019 06:15
by Michael
Well this is not great for the planning, but great for me as I can now join the event again!! :blonde:

Re: Duine trip 2019. ???

Posted: 10 Apr 2019 06:59
by David M
One option would be to go back to Boegoeberg.

Another would be 24 to 29 Sep. We would be travelling there on the 24th and arrive when the dragster crowd leave, but get an extra day there. However would need to take one day extra leave.

Dirk please add my and Anzel's name for whenever and wherever it will be.