Page 1 of 2

GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 08:09
by Jules
Hi Everyone

My GQ driver's electrical window one motor seems to have packed up. The main motor that turns the sprocket is working but the motor this sprocket connects to seems to have gone to greener pastures. I have secured the window in closed position with cableties, any one had a similar problem as yet? and can give me an indication where and what motor to get before I access the Nissan Stealership.

I have the Hayes manual but cannot find the particalur part there ( miskien kyk ek teen my ooglede vas )

Groete
Jules

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 08:19
by KOOS BEST
Jules,
I had the same problem with my GQ .
The driver sprocket has got a metal disc, inside this disc is a rubber bush that has broken off or rather say has come lose.
To fix , you drill 3 holes through the metal disc and pop rivet the rubber disc/bush back on , and Bob's your uncle.
Pse search for a post on Patrol4x4.com, there is a post somewhere where this is explained in more detail.
Koos

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 08:41
by Jules
Thanks Koos, jammer om te lees van jou ATM storie in ZO, SAL SOEK VIR DIE ARTIKEL

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 10:15
by Abri Hoffman
Koos, do all the windows use the same setup?

My left rear window is starting to make funny noises when closing.

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 11:13
by Jules
Abri ek glo so want die enigste motortjie by die drywer se venster is daardie een wat hy operate, so elke deur het sy eie motortjie

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 11:40
by KOOS BEST
Jules, ja dit was nie ek nie maar my Pa , hy het R 50.00 gaan trek toe kloon hul sy kaart en onttrek R 55 000.00 in Swaziland oor kersfees.
So as mens by n ATM is en jou kaart sukkel om in te gaan of uit te kom, dan is die gevaar ligte reeds aan, lyk dit my

Abri, ja hul het almal dieselfde setup , ek het so n 6 mnde gelede my Pa se Hi Luyx Surf sinne reggemaak en dit was presies dieselde as die Nissan s'n.
Ook deur gatjies te boor en die rubber vas te pop rivet..
Koos

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 13:24
by Abri Hoffman
Dankie Koos sal bietjie loer.

Re: GQ Driver window problem

Posted: 14 Jan 2010 19:18
by Freakazoid
Ek het ook probleem met venster motor gehad. Het die goed aanmekaar geweld en gewerk. Kan net nie onthou of ek fotos geneem en op nissan4x4 gepost het nie. Maar beste is om oop te maak en self reg te maak.

Re: GQ Driver window problem

Posted: 02 Mar 2010 09:05
by Jules
Het my Patrol se drywerdeur oopgemaak en die volgende waargeneem, die probleem is die ratjie op die finale meganisme wat die "sprocket" laat op en af beweeg wat afgebreek het. Die enigste probleem is dat die ruit meganisme een eenheid is, so mens sal die hele kontrapsie moet vervang, die gedeelte wat afgebreek het kan nie loskom nie, sal bietjie vir interresantheid n prys by Nissan kry en dan maar die "scrapyards" navraag doen.

Pierre ek sal bietjie soek vir daardie post

Groete
Jules

Re: GQ Driver window problem

Posted: 05 May 2010 13:33
by Jules
Na ek by Nissan n prys van R1600 gekry het het ek besluit om maar bietjie te wag en rond tesoek, het toe die volgende by Japan Autospares gekry, n Nissan 720 se meganisme, nou wil ek bietjie raad hĂȘ.

Die 720 pas nie innie PATROL nie maar die enigste ding wat ek soek op hom is die ratjie meganisme aan die bokant. Die twee meganismes is identies maar die metaal plaat waarop hul gemonteer is verskil n klein bietjie, skroewe gaatjies nie ooreenstemmend nie. Wat behoort die maklikste te wees en wat sal die langste hou. Om net die ratmeganisme uitteboor en in posisie te pop rivet of moet ek die hele square gedeelte afhaal en gate toe maak en my Patrol se gate sinchronies te boor op dieselfde plekke op die nuwe eenheid se boonste stuk

Patrol meganisme links en 720 is regs
Elektriese Venster meganisme Patrol.JPG
Elektriese Venster meganisme Patrol.JPG (155.29 KiB) Viewed 2247 times
Groete
Jules