Page 1 of 1
Water crossings with TB45
Posted: 20 Jan 2019 14:12
by NoPressure
Hi guys
We are planning a trip through the Damara/Kaokoveld region in Namibia. We are going via the roads less traveled, and being a new owner of an older Patrol I figured it would be the perfect initiation. I have never owned a petrol 4x4, thus I need some advice regarding water crossings.
Just to mention, that I have had a few run ins with rivers before, almost losing a vehicle so I am very cautious with these things. Thus, I am rather looking for advice regarding vehicle preparation for possible crossings. Whether it be prior to traveling or prior to water entry. General rules regarding petrol vehicles are welcome, but specific advice regarding the TB45E motor would be brilliant thanks.
Re: Water crossings with TB45
Posted: 20 Jan 2019 17:53
by Kagiso II
Ruan, ons is vêr en jy gaan BAIE inligting kry .. Fanie du Preez is daar in Walvis. Hy vat toere deur al daai plekke. [Hy is op die forum ook]
Gaan steek kers op by hom [Hy is ook 'n Patrol liefhebber]
Net so vinnig: Die Patrol is goed waterbestand. Spuit WINFLON oor die vonkproppe voor jy deur diep water gaan en om die coil en dizzy
MOENIE mt warm diffs in die water is storm nie. ry net in dit die as in die water is, stop daar vir n 20 sekondes voor jy inry. Dit laat die diff afkoel EN dan suig die diff LUG in, nie water nie. [maak ook seker dat die "diff breathers" behoorlik gekoppel is en dat die opening nie verstop is nie [miere, perde bye, ou moddeer en pad goo ]
PATROL kan
Re: Water crossings with TB45
Posted: 20 Jan 2019 17:57
by NoPressure
Dankie Oom
Ek het gewonder wat mens gebruik by die spark plugs, dankie daarvoor. Sal ek die belde/fan ook moet verwyder of ontkoppel?
Re: Water crossings with TB45
Posted: 21 Jan 2019 05:20
by Peter Connan
Ruan, 'n pel van my het al sy fan lemme afgebreek in die Khwai rivier.
Sorg dat die viscous fan af is voor jy inry. Mens kan hom mos hoor. As jy dit doen, behoort dit nie nodig te wees om belde af te haal of enige so iets nie.
Soos reeds genoem, check al die breathers (diffs, ratkas, transfer case). Check ook die boot wat die clutch vurk bedek, en die klein drain plug onder in die bell-housing. As jy regtig diep water verwag, check die boot bo-op die ratkas, waar die rathefboom uitkom.
Re: Water crossings with TB45
Posted: 21 Jan 2019 12:10
by davidvdm
Peter Connan wrote: ↑21 Jan 2019 05:20
Ruan, 'n pel van my het al sy fan lemme afgebreek in die Khwai rivier.
Sorg dat die viscous fan af is voor jy inry. Mens kan hom mos hoor. As jy dit doen, behoort dit nie nodig te wees om belde af te haal of enige so iets nie.
Ek het met my ou 2.7td Hardbody sommer twee ou olie filter seals gevat en aanmekaar gelas en oor die water pyp gehang. Wat ek dan doen, stop voor die water, skakel enjin af, hak die een een kant van daai "rekkie" ringe oor een van die fan se blades so dat die fan nie sal kan draai as jy weer enjin start nie. Hy sal die blades self kan vas hou as die viscous wil in skop, maar sodra hy water op hom kry gaan hy elke geval uitskop weens die koue. Onthou nou net om ander kant die rekkie af te haal, en maak seker hy is uit die pad dat hy nie weer die fan, of iets ander vang nie. Onthou net, terwyl daai fan stil staan, het jy nie verkoeling nie. As die water hoog genoeg is, het jy weer verkoeling, maar nie buite die water nie.
Re: Water crossings with TB45
Posted: 21 Jan 2019 15:02
by NoPressure
Dankie vir al die raad - ek wil natuurlik nie n duikboot wees nie, maar indien ek moet, wil ek oor n rivier kan gaan. Ek ry saam n Ford en Toyota en wil dus nie onnodig "aandag" trek met elektriese probleme van die manne nie.
Die breathers ens is ek besig mee - dankie vir die ratkas boot idee - glo dis nodig om daarna te kyk aangesien ons "bull dust" ook sal teekom.