Page 1 of 1

285/75/16 tyre

Posted: 20 Jan 2019 10:41
by andredurand
Ek is op soek na n 285/75/16 tyre AT of n mud 2nd wat ek kan gebruik vir n spaar wiel Het ook n nuwe265 /75/16 bf wat ek kan ruil

Re: 285/75/16 tyre

Posted: 20 Jan 2019 12:27
by Kagiso II
het 'n muddie vir jou [het jy ni dalk n 265/70 x16 AT BF iewers nie ? [my sleepwa kort n spaar :rolleyes: