In die mark vir 'n Patrol (3.0 TD)
Posted: 26 Dec 2018 08:55
Ek gaan more na die kar kyk: https://www.autotrader.co.za/cars-for-s ... lt-index=3
Dis nie die CRD enjin nie, maar die plan is om 'n groter intercooler, 76mm pyp van die turbo af, 'n Madman stelsel in te sit en die EGR af te blank.
Enige iets spesifiek wat ek na moet oplet? Waarna kyk mens in die lyn van gemiddelde diesel verbruik?
Enige kommentaar, raad en voorstelle sal welkom wees.
En dan is daar die een: https://www.autotrader.co.za/cars-for-s ... lt-index=4