Page 1 of 1

Patrol Diffs

Posted: 11 Jan 2010 21:37
by AJ Dup
Hi All

One of my friends is looking for Patrol diffs :rolleyes: can some one point me in the right direction??

Re: Patrol Diffs

Posted: 12 Jan 2010 06:54
by JG Shields
AJ, dit hang af na watter diffs hy op soek is. Hy kan met Danny gesels. Die 4.8 waarvan ek die enjin, ratkas en elektronics gekoop het se diffs behoort nog beskikbaar te wees. Dit mag egter wees dat dit nie die "ratio's" is waarna hy soek nie.

Re: Patrol Diffs

Posted: 12 Jan 2010 07:09
by AJ Dup
Dankie JG ek sal by hom hoor ek dink nie hy worry ooe die Ratio's nie hy bou n speelding.

Re: Patrol Diffs

Posted: 12 Jan 2010 07:32
by JG Shields
Dit klink lekker! Hy kan ook in gedagte hou dat ek 'n Patrol auto ratkas met transfer box en rekenaar het waarvan ek ontslae wil raak. Dit kom uit my ZD30 to ek dit met 4.8 vervang het.

Re: Patrol Diffs

Posted: 12 Jan 2010 10:48
by Abri Hoffman
AJ, daar was patrol diffs in Gumtree gedurende November vir R15000 elk.

Re: Patrol Diffs

Posted: 18 Jan 2010 19:39
by AJ Dup
Just to give you an update he bought LC diffs :thumbdown: :thumbdown:

Re: Patrol Diffs

Posted: 19 Jan 2010 08:24
by Abri Hoffman
Did you tell him he bought the weaker of the two?

Re: Patrol Diffs

Posted: 19 Jan 2010 09:33
by AJ Dup
Natuurlik.