Canopy op my GQ.
Posted: 20 Nov 2018 20:48
Naand Maats.
Help asb.
Ek is besig om vir my veranderde GQ TD 42, n canopy te bou. Ek wil weet watse tipe rubber sit ek tussen die flat tray en die canopy. Die voertuig word uitsonderlik gebou vir overlanding. Dit beteken dat daar baie grondpad en offroad gery gaan word.
Jammer vir die deurmekaar engels en afrikaans, maar my engels nie te goed nie
Groete