Page 1 of 1
Nissan 4.5 rim
Posted: 04 Nov 2018 17:53
by BaasWiets
Naand ek wil net weet of iemand n 2001 4.5 grx rim het wat hulle ontslae wil raak myne is geleen deer ons mede landsburgers. Weeti wat nissan gaan kos nie maar ek dink dit gaan n helse lot geld wees.
Re: Nissan 4.5 rim
Posted: 04 Nov 2018 18:13
by iandvl
Neem aan jy praat van 'n alloy rim. Daar is twee rims op pad van die oos kaap af binnekort. Ek het een gevat, die ander ene het ek ook gekoop dat dinge loop. PM my asb jou nommer, ek laat jou weet sodra jy hierso is.
Re: Nissan 4.5 rim
Posted: 04 Nov 2018 18:44
by BaasWiets
Ja dit is die alloy rim hier is my nommer 0760212770
Re: Nissan 4.5 rim
Posted: 04 Nov 2018 18:47
by BaasWiets
Re: Nissan 4.5 rim
Posted: 04 Nov 2018 18:49
by BaasWiets
So lyk die rim hulle het my agter wiel ook getry steel maar die goed was te onosel om die dop af te haal.
Re: Nissan 4.5 rim
Posted: 05 Nov 2018 10:39
by iandvl
BaasWiets wrote: ↑04 Nov 2018 18:49
So lyk die rim hulle het my agter wiel ook getry steel maar die goed was te onosel om die dop af te haal.
Daai is presies die rims wat van die Oos Kaap af kom een of ander tyd. Het maar probeer bel, maar sal laat weet sodra ons weet wanneer gaan hulle die kant wees.