Page 1 of 1

Bearing change

Posted: 05 Jan 2010 12:08
by AJ Dup
Hi Guys

How difficult is it to change my Lorrie’s bearings like the water pump (or is it a sealed unit) the Air Con the alternator and the power steering pump. :helpsign: :helpsign:

The wheel bearing is still fine but some of the bearing in the engine is making funny noises and I want to change the before something break. :surprised:

Does anybody have the size’s of the bearings or do I have to take them out to get the samples?

Your advice will be much appreciated.
:thumbup:

Re: Bearing change

Posted: 05 Jan 2010 12:31
by Tjaart
Hallo AJ

Ek moes my bearings al almal vervang het. Welkom by in-die-water-ry-maintenance. :salute: . Die beste is om eerste die Aircon bearing te doen. Jy moet egter die trok invat na A/C ouens toe, want daai gas moet hulle re-capture and refill. Dan moet jy ook jou jockey pulley se bearing uithaal. Dis maklk en jy kan dit self doen. Die bearing kos R30.00 by bearing man of bearing international. Ek moes nog nie my power steering bearings of waterpomp bearings vervang nie, maar dalk ry jy in dieper water daar by Chimes as ek... :redface:.

So as jy nie bang is vir die giftige gasse van die aircon nie, kan jy dit ook self doen!! :thumbup: . Maar liefs nie, want jy kry darem 'n jaar waarborg op die bearing, en dan maak jou a/c lekmkmer koud ook vir die somer!! :clap: . Hoop dit help. Moet net nie na Nissan toe gaan nie, dit sal jou bankrot maak.. :oldtimer:

Re: Bearing change

Posted: 05 Jan 2010 12:42
by AJ Dup
Dankie Tjaart

Ja nee ons speel hard so ons maar mooi oppas.

Hoeveel het die AC ouens jou gevra om dit te doen ek wil maar net hoor wat n aanvaarbare prys is?

Wat is n jockey pulley :redface: :redface: eks nie baie tegnies nie :redface: :lol: :redface: