Page 1 of 1

Difflock fixed.

Posted: 25 Jun 2018 10:30
by DawidT
Hi Almal,

Wil net n interresante "breakbown" deel met julle almal.
My 2010, 4.8GRX se difflock het al baie lankal probleme gegee. Die Patrol het nou eers 73 000km op, ek het hom gekoop met net so oor die 20 000km op.

Tipiese simptome was dat die diiflock nie wil inskop nie met die liggie wat geflikker as ek hard werk offroad en dan weer aan gebly het, sodra ek weer reguit ry. oorspronklik het ek gedink die solenoid is nie lekker nie, dit reg gemaak maar die probleem het gebly. Ek het toe die skakelaar op die actuator vervang maar nie gehelp nie. Ek kon ook hoor as die difflock inskop maar sodra ek baie krag op die wiele sit het hy uit gespring en kon ek hoor hoe hy raas (klak klak klak geluid), probeer om in te skop.

Die naweek het ek die diff reg gemaak (Dankie David vir parte). Alles nou weer 100%. Baie interresant is die feit dat my Patrol baie vroeg in sy lewe deur Nissan herstel was - Al wat die boekie se is "Difflock repairs". Dit was gedoen deur die vorige eienaar. Die hoof oorsaak was die difflock vurk, dit was verkeerd om geinstalleer met die vorige herstelwerk. Die gevolg was dat die vurk nie die difflock meganisme ver genoeg in gestoot het nie, omtrent 2.5mm te min, met die gevolg dat sodra die diff baie hard werk hy uitspring en spring op sy ratte.

Ek heg fotos aan van die skade op die difflock self asook n foto (dankie Google!) oor hoe om die vurk moet wees.

Re: Difflock fixed.

Posted: 26 Jun 2018 13:41
by Tinus lotz
Dankie Dawid nou kan almal sien hoe moet hy lyk

Re: Difflock fixed.

Posted: 26 Jun 2018 18:20
by Anthony Forgey
I need to open mine up and fix it too.

Re: Difflock fixed.

Posted: 26 Jun 2018 21:24
by JohnBoyZA
Baie dankie, great fotos!

Re: Difflock fixed.

Posted: 27 Jun 2018 08:12
by Pieter B
En 'n Nissan dealer strikes again......

Re: Difflock fixed.

Posted: 05 Nov 2018 09:04
by jacquesW
Ek het die naweek roete gery. Selfde storie. Difflock aan en werk tot en met te veel torque verys word dan skop dit uit oor in n geraas. Geen geraas en probleme sonder diff-Lock. Die vacuum Solenoid weet ek is tempramenteel. Is dit moontlik dat te min vacuum ook die probleem kan veroorsaak?

Die geraas was nie gerustellend nie. Ook nie seker hoeveel skade so n "glyery" op die interne kan veroorsaak nie. Skat maklikste manier om interne te toets is om met geruilde pypies op die solenoid te ry en sien hoe sisteem reageer.

Ek het klein rukkie terug nuwe olie in diff gesit. Daar was die "normale" fyn veilsel op die magneet met 1 1mm stukkie staal. So dit het nie te sleg gelyk nie. Dit bygese weet ek nie wat die diff se geskiedenis voor dit is en wat dalk vooreen uitgekom het nie.

Re: Difflock fixed.

Posted: 05 Nov 2018 09:29
by Tinus lotz
Ruil die pypies en kyk miskien verloor jy vacuum na voor