Page 1 of 1
Dop op 'n duin....
Posted: 17 Dec 2009 16:36
by Tjaart

.
Re: Dop op 'n duin....
Posted: 17 Dec 2009 17:39
by KOOS BEST
Dit bewys maar die stelling, Brandewyn het nie brieke nie
Bliksem , maar daai Patrol het hard geval, iets moet seer kry, ek praat nou van die patrol
Re: Dop op 'n duin....
Posted: 18 Dec 2009 09:07
by ClemSlabbert
As jy dom is moet jy maar bloei WWW