Page 1 of 1

Cooper Dust Series.

Posted: 20 Apr 2018 09:40
by AntonLouw
Hallo almal.
Het of is daar lede hier wat al aan die Cooper Dust Series deelgeneem het?
Ek stel belang om Mpumalanga reeks te doen.
Wil hoor of dit die moeite werd is.

Re: Cooper Dust Series.

Posted: 20 Apr 2018 18:13
by Tinus lotz
Jong nie waarvan ek weet nie