Page 1 of 3

NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 19 Feb 2018 22:25
by georgeb
Goeie naand almal

Ons het besluit om die saak te ondersteun en 'n span/spanne in te skryf - 10 voertuie per span. Wie gaan deelneem - gee asb jou naam en van en voertuig.

Koordineerder: George Brittnell

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 20 Feb 2018 08:33
by Rhett
Hi George

Possibility of camping at Base 4?

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 20 Feb 2018 09:01
by SJC

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 20 Feb 2018 09:46
by Rhett
Sjap Fanus. I'm also being a classic moron. We were there last year for the radio day and I saw campsites.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 20 Feb 2018 10:05
by georgeb
Good morning Rhett

As per Fanus - definitely camp sites available - we camped there back in 2014 when we did our AAWDC Fun Day there.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 20 Feb 2018 15:35
by georgeb
1. George Brittnell - Patrol
2. Frikkie du Plessis - Navara
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.

Camping/Kamp
1.
2.
3.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 21 Feb 2018 13:44
by georgeb
1. George Brittnell - Patrol
2. Frikkie du Plessis - Navara
3. Andre Durand - Patrol
4. Riaan Durand - HB
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.

Camping/Kamp
1.
2.
3.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 21 Feb 2018 13:46
by georgeb
Manne

Kom ons maak Base 4 daardie dag toe met Nissan's - help asb - ons kan!! Dit is 'n verdienstelike saak.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 22 Feb 2018 08:14
by georgeb
1. George Brittnell - Patrol
2. Frikkie du Plessis - Navara
3. Andre Durand - Patrol
4. Riaan Durand - HB
5. Pieter Botha - Patrol
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.

Camping/Kamp
1.
2.
3.

Re: NOROC: Reach For A Dream 2018: Saterdag 10 Maart: Base 4

Posted: 27 Feb 2018 08:55
by georgeb
Goeie môre almal - help my asb, my doelwit is om tien (10) Nissans is ons span te hê en ek is oortuig dat dit maklik haalbaar is.

Ek verstaan dat ons Patrols groot is en dat paaltjies en goeters nie binne almal van ons se aptyt val nie,en ek respekteer elkeen se standpunt in hierdie verband. RFAD is egter, glo ek, 'n organisasie wat elkeen van ons nader of verder van die hart lê, en ons ondersteuning sal 'n wesentlike verskil maak.

Ek het reeds 10 Nissans ingeskryf, so al wat ek nodig het, is mense en hulle voertuie. Ja, daar is vorms om te voltooi vooraf, maar wat, ons voltooi maar oral papiere waar ons gaan.

Help asb.

Baie dankie.