Page 1 of 1

Morocco April 2010

Posted: 08 Dec 2009 22:24
by Fred79
Manne! Ek gaan volgende jaar April maand van Londen na Morocco. Ons vetrek die 5de tot die 18de April, ek is so opgewonde soos 'n klein seuntjie :woo:

Ek gaan nou wel nie met my patrol ry nie, maar gaan 'n vriend van my help op een van sy toere. Geen uitgawes behalwe my visas en so paar six packs nie :thumbup:

Re: Morocco April 2010

Posted: 09 Dec 2009 05:48
by JohnBoyZA
Dit klink awesome - neem baie fotos!

Re: Morocco April 2010

Posted: 09 Dec 2009 08:24
by KOOS BEST
Party mense is maar net altyd gelukkig.
Geniet dit

Re: Morocco April 2010

Posted: 09 Dec 2009 10:06
by Stefan
Dit klink vir my soos 'n once in a lifetime geleentheid. Geniet dit, en soos John gesĂȘ het, neem baie fotos!

Re: Morocco April 2010

Posted: 19 Jun 2010 20:14
by davejones
Did the trip take place?? Would love to see some photos!!