Page 1 of 2
2018 V8 Patrol
Posted: 17 Jan 2018 20:46
by Kagiso II
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 17 Jan 2018 21:11
by pgreeff
Oom Mac, moenie sukkel nie, dis mos petty cash.
Ek het vandag verby een gery in Midstream. Lyk nie sleg in die werklike lewe nie.
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 17 Jan 2018 21:21
by georgeb
Het vandag een bekyk by Mark White - indrukwekkend!
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 17 Jan 2018 21:31
by nisjeep
R772490 om presies te wees vir die Ti model nou in Australia.
Dis genoeg om my te laat flood...
Hoekom word ons so bedonner deur Nissan SA??????
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 17 Jan 2018 22:19
by Alex Roux
Mooi kar, maar ek weet nie of Nissan bereid sal wees om een op Baboons te vat nie...
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 18 Jan 2018 06:02
by Michael
Ek sal bietjie hoor by een ou wat ek by die 4x4 expo ontmoet het wat vir Nissan werk. Hy was al te excited oor ons outings en het gese hy sal dalk n Navara kan reel daai tyd........ who knows, dalk kan hulle n Patrol ook reel alhoewel ek nogals twyfel
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 18 Jan 2018 06:29
by Tinus lotz
Lohan van Brits nissan het my gister gebel hy wil baie graag op ons volgende outing saam ry met sy Y62
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 18 Jan 2018 07:18
by Wilkie
Tinus lotz wrote: ↑18 Jan 2018 06:29
Lohan van Brits nissan het my gister gebel hy wil baie graag op ons volgende outing saam ry met sy Y62
Tinus alweer besig met sy grappies

Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 18 Jan 2018 07:54
by Clem
nisjeep wrote: ↑17 Jan 2018 21:31
R772490 om presies te wees vir die Ti model nou in Australia.
Dis genoeg om my te laat flood...
Hoekom word ons so bedonner deur Nissan SA??????
Import duties.
Re: 2018 V8 Patrol
Posted: 18 Jan 2018 13:02
by georgeb
Vandag gaan toetsbestuur - "ietwat" beter as my Y61....