Page 1 of 2
2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 14:40
by georgeb
Ek sien hierdie een op FB:
Vanaf Mpumalanga.
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 15:50
by pgreeff
Ek kry 'n "Sorry, this content isn't available right now." as ek op die skakel kliek.
Kyk asb of jy 'n ander link kan opsit, ek is juis op soek na 'n 4.8 patrollie.
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 16:36
by SJC
...
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 16:39
by SJC
...
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 16:47
by pgreeff
Dankie Fanus
Maar hou asb op terg, waar is die prys? Dit lyk baie netjies.
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 16:56
by pgreeff
Ek mag verkeerd wees, dit lyk soos die groep.
https://www.facebook.com/groups/4x4koopverkoop/
Geslote groep wat sal verduidelik hoekom ek nie die fotos kan sien nie, maar ek het aansoek gedoen.
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 18:29
by nisjeep
"2005 Nissan Patrol 4.8 GRX , 213k km,Warn winch,Eco seat covers,Vanderlinde conversion,R189000, onderhandelbaar, 0729897740
Ek dink iemand anders jag hierdie Patrol....
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 20:44
by pgreeff
Nie sleg nie. Hoe voel die Patrol ouens oor motors van die kus?
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 20:59
by Peter Connan
Ek sien hy't 'n MP registrasie, miskien is hy nog nie lank by die kus nie?
Maar ek worry oor karre met sleepstange vooraan. Voel my die kanse is goed dat hy gebruik is om bote te lanseer?
Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 12 Jan 2018 21:04
by georgeb
pgreeff wrote: ↑12 Jan 2018 15:50
Ek kry 'n "Sorry, this content isn't available right now." as ek op die skakel kliek.
Kyk asb of jy 'n ander link kan opsit, ek is juis op soek na 'n 4.8 patrollie.
Kyk ook na die 2004 GRX wat ek hier adverteer het. 11k duurder, drie keer meer after market komponente, 40k minder km op...