Page 1 of 1

NISSAN UD COWLING

Posted: 14 Dec 2017 16:50
by Louis Nel
Hello almal, ek soek nou al die hele dag na n UD 460 se Radiator cowling en sover is dit Agents only :(
Gedink om my luck te try hier, Niemand het dalk n 2nd hand een wat rond le of iets wat ek kan koop nie.
R5780 by Nissan is bietjie rof.

Dankie bajie.