Page 1 of 1
16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 08:47
by Tjaart
I've got 16" Patrol mags with 265/75R16 Maxxis Bighorns on.
The tires and the rims have worked hard. The tires can go another 20K km+. The mags are scratched a bit and some chips here and there. Make me an offer.
Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 09:46
by Jules
Sal hierdie op n GQ pas, en watter ander voordele hou dit in vir my, behalwe die onderstel n duim lift vergelykende met my huidige 15" staal rims.
Groete
Jules
Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 10:51
by JohnBoyZA
Ek stel belang - neem aan hulle sal op n GU pas?
Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 15:49
by Pieter du Toit
John,
Hulle sal verseker op n GU pas - dis presies dieselfde mags as op my kar. Ek het ook vier mags gekry vir n baie goeie prys en het dit op my Conquerer Conquest gesit - nou's my hele "rig" dieselfde en ek het te alle tye 3 spaarwiele!!!
Tjaart behoort seker al vyf sy mags te verkoop??

Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 16:30
by JohnBoyZA
Dankie Pieter
maar Tjaart bly doer bo
Tjaart Tjaart kom in .....
Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 26 Nov 2009 17:16
by Pieter du Toit
Boer moet n plan kan maak - daar is mos goedere trein dienste ook!!! Kan wragtig nie so baie kos nie!! My swaer bly ook daarbo - en hy is self n groot 4x4 man - as ons moet hulp inkry sal dit nie moeilik wees nie. My swaer sal berge versit vir my - ons het regtig n moerse goeie verhouding!!
Se net - ons maak plan.
Re: 16" Patrol mags & Tires
Posted: 27 Nov 2009 09:43
by Tjaart
Hallo John
Ek wik en weeg nog. As ek 'n goeie prys kry vir die mags en bande, dan sal ek dit verkoop. Ek kyk na so R6500 met die rubber ook.

. My ander denke was om dit te hou vir 'n 2de stel. Maar ek sal nou kan doen met die geld.....
Laat weet maar.