RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims
Posted: 08 Oct 2017 06:35
Goeiemôre,
Hier is vyf oorspronklike Toyota Hilux 15" split rims om te ruil vir 16" Patrol 8J rims. (Ek weet dis 'n skraal kans
)
Die idee is om een bandgrootte (31") op altwee ons voertuie te kan gebruik, en om in noodgevalle die wiele tussen die voertuie te kan skuif. Kontak my asb per PM.