Page 1 of 1

Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 27 Sep 2017 20:36
by fransvd
Hi Guys,
I wonder if someone can possibly help?
I am looking to purchase 2 X electric "winder motors" for my two rear doors- or alternatively, I would like to convert them to "manual wind" units.
I have noticed that there are standard wind-up connectors onto which the motors were fitted, but they seem "deep set" and I suppose one will need to get some extension mechanism to get it to extend through the door cards, to get it to function. Does anybody have any experience with a similar challenge encountered?
A second item which I would also like to purchase, is the in-dash "control unit" for the climate control. I have a picture of it and I can Whatsapp it to someone who might have one (or which mine can be replaced with) if there is doubt about the type. I will also attempt to add the photo hereto.
I will really appreciate it, if someone has some of these items, which they are prepared to sell- or if I can be directed somewhere where I can source these items.
Thanks and kind regards,
Frans.

Ps. My cell # is 08 two, 48 nine, 209 two- or you can mail me on fransvd@uj.ac.za (please note .ac.za and not .co.za)

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 27 Sep 2017 20:56
by hugejp
Frans, bell vir Dawid - Nul 8 drie 499 Vyf 88

Hy sal kan help.

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 27 Sep 2017 21:05
by fransvd
Dankie Meneer !
Ek maak so, eerste ding in die oggend.
Groete,
F

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 06:47
by offroadbiker
Ek het my GQ se elektriese venster motor vervang by die radio winkel daar langs die Mcdonalds, kan nie nou op die naam kom nie, is so 3 of 4 winkels van die McDonalds af.

Dit was so 3jaar plus en hy werk nou nog.

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 08:05
by fransvd
Baie dankie vir hierdie inligting ORB, ek sal kyk of ek vandag nog daar kan gaan draai- of my seun kry om te gaan kyk of ons twee daar kan aankoop.
Oupoot:- Ek wou nou gou vir Dawid lui, maar toe kom ek agter dat ek `n syfer mis op sy telefoon nommer. Het jy dalk die volledige nommer vir my?
Ook, is hierdie die Dawid van Stellenbos? (Ek was `n week terug vir 12 dae lank in daai geweste- en ek is nou so jammer dat ek nie toe reeds van hom geweet het, as dit dieselfde Dawid is nie.)
Baie dankie vir die hulp, raad- en verwysings hierin.
Groete en lekker dag vir almal,
Frans.

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 08:11
by SJC
Hidden Content
This board requires you to be registered and logged-in to view hidden content.

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 08:15
by offroadbiker
Audio Village - ouderdom, eish :redface:

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 09:43
by fransvd
Baie dankie, ek maak dadelik werk hiervan.
Rondom die ouderdom, die oldzeimers het my ook beet- maar Neurobion pille help genuine om beter te onthou het ek agtergekom. :biggrin:

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 09:51
by offroadbiker
:lol: :lol:

As jy Saterdag niks aanvang nie ons gaan so paar voertuie wees wat Hobby Park gaan ry daar in Robert Broom so 08h45...

Re: Items needed for a 1995 Patrol GQ

Posted: 28 Sep 2017 13:17
by fransvd
Thanks, ek sal graag later wil aansluit by sulke uitstappies in die vervolg.
Komende Saterdag is ek ongelukkig bietjie vas met ander verpligtinge- maar dinge sal nou begin stadiger gaan, wat naweke meer tyd beskikbaar sal maak.