4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion
Posted: 27 Sep 2017 11:43
1999 Nissan Patrol 4500 GRX te koop met Lexus V8 Engine.
Prys: R80 000,00
Die Patrol is in goeie kondisie. Alles werk soos dit moet behalwe die sondak en die aerial beweeg nie.
Hy het die 1UZFE non VVTi Engine in met 'n 4 spoed auto ratkas. Ek weet almal is maar bang vir 'n conversion maar die een het nie moeilikheid nie, mens kan met gemoedsrus met vakansie gaan, hy is betroubaar.
Extras: Ironman Heavy Duty suspensie (3" Lift) en Safari Snorkel.
Ek het nie self die conversion gedoen nie, ek het die Patrol so gekoop en 'n klomp geld spandeer om alles in goeie betroubare kondisie te kry. Die volgende is alles gedoen terwyl ek hom besit het:
-Nuwe Battery
-Nuwe ratkas
-Nuwe diff olie
-Radiator laat recondition by Silverton
-Nuwe radiator fan (Elektries maar dit is 'n oordentelike fan en die patrol word nie warm nie)
-Nuwe Panhard Bushes
-Aircon regass
-Engine bedrading professioneel laat oordoen.
-Nuwe exhaust
-Transfer case laat recondition.
Die Patrol is in goeie betroubare kondisie, ek weet meeste mense op die forum verkies 'n standaard Patrol, maar vir die wat graag 'n V8 soek in 'n patrol, hierdie een is vir jou.
Petrol verbruik is 5 - 6km/L
Kontak my asseblief vir enige verdere vrae.