Page 1 of 1
front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 16 Jul 2017 20:44
by Leon
Hi. So ja het nou maar die patrol 5 dae en begin al meer kak ontdek. Ons het gn 4x4 en gn vas sit. En toe kom ek agter ek het low range maar net 4x2. Na n diepe ondersoek en stripwerk. Sien ek n groot probleem. Hul het die hubs permanent gelock met seker n adapter wat gekoop kan word maar dis nie my pyn. Die cv was net na die buitenste splians geweld. Weet nie of hul hom voorheen afgedraai het of hom dalk afgesny het om hom te maak pas nie. Maar duidelik het die welding nie gewerk. Kan enige iemand help. Nog iets die hele hub cv en al het op die diff olie gewerk. Is dit normaal of moet dit net ghries daar he
Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 16 Jul 2017 21:09
by Michael
Leon, bel vir David Volskenk ivm die CV's en hubs, hy sal jou kan help met goeie tweedehandses.
Daar is n seel op die CV shaft wat keer dat daar nie olie by die CV en by die wiel bearing kom. Hulle is goedkoop by Nissan en seker noe n slegte idee om hulle sommer te ruil terwyl als oop is nie. Die CV joint vat net grease en daar moet niks olie daar wees nie.
Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 16 Jul 2017 21:28
by Leon
Dankie. Kan ek sy nommer kry asb. Het hom al g pm maar hyt noggie geantwoord nie
Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 16 Jul 2017 21:35
by JoshJ
Leon. Jy het my innige simpatie. Ek het n paar maande n 4.8 gekoop. Kar is baie mooi op die oog af. Het ook n pak diens rekords en werk wat gedoen is. Die vorige eienaar het baie geld op die kar spandeer. Maar ja as ek so rond krap kry ek ok soms goed wat my oe laat pyn.
Sterkte daar. Vat dit ma een ding op n slag. As jy weer kyk het jy n reg kar

Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 17 Jul 2017 05:06
by Peter Connan
nul83vier9915dubbel8
Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 17 Jul 2017 08:18
by Tinus lotz
Ek het vir jou n cv kop
Re: front hubs en cv joints. strange but true
Posted: 17 Jul 2017 19:12
by Leon
Dankie wats jou prys op daai cv kan ek jou dalk wazzup want lyk of hul safarie hubs op gmod het want moes by bearung man gn bearings koop het standaard y60 bearings was te klein