Page 1 of 3

Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 12:29
by AntonLouw
Hallo almal.
EK moet bieg dat ek LANKAL hier rondlees en wil nou graag deelneem.

1.Name: Anton Louw
2. Birthday and Age: 7 Mei. 38

3. Town and Country of residence: Hazyview area RSA.

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Boer

6. Family status: Getroud met 2 kinders

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Was by hilux4x4 tot ek n Patrol raakgeloop het. :lol:

8. Current 4x4: 2000 Patrol t42t. Stasiewa

9. Current Mods: ARB Buffer, Voorste ewenaarslot, Turbo en tussenverkoeler.

10. Mods on wish list: Beter lugfilter+ snorkel en 76mm uitlaatpyp

11. Vehicle on wish list: Nog patrols

12. Previous 4x4's: GQ patrol ,kzte hilux

13. Last 3 offroad or overland destinations: Sabie area, Sodwana en elke keer as dit reen op grondpad

14. Your favourite destination: Natal Noordkus

15. Other hobbies: Sport skiet SADPA

16. GPSr and Map Data used:Google

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Goed

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 12:36
by Kagiso II
Mirrag Anton en WELKOM hier.
Jy sallit vreeslik geniet hier en munni worri oor jy dalk verder as die Jukskei van die meeste van ons is 'ie .. Daar gebeur sulke lekker goed wat Dirk aanmekaarsit .. jy sal maklik kom saamdoen.
OF jy kan iets reel daar naby julle dan kom ons lotte soontoe :-)

Meeste tye is ik n nice omie .. maar as jy NIE FOTO'S OPSIT NIE dan skree ik op die skuldiges .. Noutoe, Ons wil sien hoe lyk JOU Patrol :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 12:40
by Bre
Baie welkom hier Anton. :welcomewave:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 12:59
by Wilkie
Welkom hier Anton..... :salute: :salute:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 13:04
by JoshJ
Welkom :salute:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 13:19
by Bruin Beer
Baie baie welkom Anton.
Jy sal vind hierdie is 'n besonderse groep mense.
Riaan

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 13:28
by Anthony Forgey
Welcome Anton. Great name by the way :thumbup:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 14:05
by Peter Connan
Welkom Anton.

Ken jy al vir Fanus? Hy's daar in Sabie.

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 14:37
by Rudolph
Baie welkom hier by ons!

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 14:46
by offroadbiker
Welkom hy by die Patrol mal mense :oldtimer:

Fanus is van Sabie (Patrol bakie en Maroon 4.5) en my broer bly en werk in die Kruger (langs Skukuza so hy kom gereeld in Hazyview), hy ry so goue GQ.

Jy moet ons join op die River trip dan kan jy sommer saam so 30 ander Patrol speel vir so paar dae :thumbup: