Page 1 of 1

Moegatle: Sep 2017 saam Godrich 4x4

Posted: 28 May 2017 18:31
by georgeb
Goeie naand

Ek sien hierdie op die beplanning. Is dit nog op die radar?

Re: Moegatle: 22 en 23 Julie 2017

Posted: 29 May 2017 07:09
by offroadbiker
Ek is besig om te kyk of ek n gesamentlike naweek kan reel met Godrich 4x4 club, wag net om te hoor hoe hulle datums lyk.

Wil egter op die oomblik lyk of hulle kyk na 'n datum na hulle River trip....

Re: Moegatle: 22 en 23 Julie 2017

Posted: 31 May 2017 08:29
by offroadbiker
Godrich 4x4 wil ons "join" vir n naweek in September, so Moegatle sal in September plaasvind as n naweek uitstappie.

Re: Moegatle: 22 en 23 Julie 2017

Posted: 31 May 2017 11:17
by georgeb
offroadbiker wrote:Godrich 4x4 wil ons "join" vir n naweek in September, so Moegatle sal in September plaasvind as n naweek uitstappie.
Maak dit DV 23/09 - dit is my verjaardag - dan kan julle my baie presente gee - sommer Godrich ook...... :thumbup:

Re: Moegatle: Sep 2017 saam Godrich 4x4

Posted: 04 Jun 2017 21:18
by Wilkie
Sal belangstel om weer daar te gaan draai :salute: :salute: