Baie dankie Michael
Posted: 24 May 2017 18:40
Naand forum lede,
Ek hang al lank hier rond maar is nie baie spraaksaam nie, lees wel baie.
Het gister my bakkie by Michael gekry en vandag huis toe gery. Ek kan nie glo dat dit dieselfde voertuig is nie. Hoe verder ek gery het hoe groter was die glimlag.
Ek het hierdie pad die laaste 8 jaar baie gery met verskillende 4x4 voertuie. Die laaste gedeelte sluit Long Tom pas in. My stoutste verwagting is oortref.
Michael het die volgende gedoen, n free flow pyp opgesit, n Madman, die pomp en injectors gestel.
Manne, as jy n 4.2 koolstoof met n haardoer ry en hy was nog nie by Michael nie dan weet jy nie wat jy mis nie.
n Baie groot dankie Michael, van n baie tevrede klient.