Mensekinners! Lekker was nog nooit sleg nie. HeeeHaaa1
Re: Ek is Modderman!!
Posted: 20 Nov 2009 11:43
by yamiax
Ek weet van 'n plek waar net bietjie reen en modder jou jou patrol kos, al staan hy stil.......
hoe verlang ek nou.....maar dis lekker om te sien hoe ander ouens speel
Re: Ek is Modderman!!
Posted: 20 Nov 2009 12:23
by G-MAN
Nice movies Tjaart.
Re: Ek is Modderman!!
Posted: 20 Nov 2009 13:02
by Tjaart
Toemaar Yamiax
Eendag as Patroliax reg is, dan gaan ry ons saam. En The Brave sal nie 'n ander Patrol agterlaat nie!!
Enige nuus oor jou 4x4?
Sterkte
Re: Ek is Modderman!!
Posted: 07 Dec 2009 13:13
by Stefan
What happend to walking the obstacles ?
Re: Ek is Modderman!!
Posted: 07 Dec 2009 14:27
by Tjaart
Stefan
You must be crazy to think I'm gonna wade through that moerse deep mud!! . I might get stuck!! , and then my Patrol is too far away!!!
Walk an obstacle only if you drive a hilux or landy... . .