Page 1 of 1

Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 30 Apr 2017 14:03
by georgeb
Dagsê almal

Ek het 'n splinternuwe Kumo KL78 285/75/16 beskikbaar. Ek het die band in Januarie 2016 gekoop en die afstand wat die band tot dusvêr afgelê het, is sowat 50 meter - met die hand gerol.....

Die band was die hele tyd binne in my voertuig, so die son het omtrent nie eens daarop geskyn nie.

Prys: R3, 000.00 - R2, 800.00 is ook reg (sonder die rim - lg nie te koop nie).

Re: Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 03 May 2017 20:35
by georgeb
Naandsê, enigiemand wat belangstel? Indien jy die band nodig het, maar nie die geldjies bymekaar het nie, welkom by die Klub - praat met my, ons maak 'n plan.

Re: Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 04 May 2017 11:01
by georgeb
Smaller images attached.

Re: Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 31 May 2017 21:21
by georgeb
@Cedric - you not interested?

Re: Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 01 Jun 2017 08:46
by ricster
Hi George,

I got 6 tyres from David M a few months back, and still have one spare sitting in my garage incase one of the other 5 give me nonsense. I think that is a very good price for a brand new tyre that can be put on as a spare for anyone running any other brand of tyres.

I must say that those tyres are pretty damn good, especially in the wet !!

Re: Kumo KL78 285/75/16 - Brand Spanking New

Posted: 14 Jun 2017 20:13
by georgeb
Nuwe baas gekry...