Page 1 of 1

Hoeveel core is n 2.8 safari radiator

Posted: 22 Apr 2017 11:24
by Reenen
Hoeveel core is n safari radiator? 2,3 of 4?

Re: Hoeveel core is n 2.8 safari radiator

Posted: 23 Apr 2017 11:49
by Herrie
Ek het die Safari se Service Manual op 'n CD as jy dit nodig het! :thumbup: