9.1 km/l !!!
Posted: 12 Apr 2017 20:58
Net so gou: ons staan nou op 9.1km/l met die groen skip. Die Patrol is maar net koning - ek is baie spyt dat ek nie lankal hierdie geheime tip gekry het nie.
Die deurslaggewende was om die wiele behoorlik styf te pomp. Ons het heeltyd met 1.8bar or 2.5bar gesukkel. Ek het nou die agterwiele 3.0 gepomp en die voorwiele 2.5; nou loop die skip lekker.
Dit is 'n 2000 model GU 4.2TDi (Alpine fabrieksturbo) met 333 000km op. Die wiele is 285/75/16 Windforce MTs. Ons ry gewoonlik langer strekke en kyk om die spoed teen 108km/u te hou.