Page 1 of 2
Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 08 Apr 2017 14:34
by ces
Ek het hierdie brief gesien in die nuwe WegRy (Vergelyk die Nissan Patrol met die Toyota Land Cruiser)

- IMG_20170406_124214.jpg (3.54 MiB) Viewed 9645 times

Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 08 Apr 2017 15:27
by hugejp
Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 08 Apr 2017 16:50
by Tinus lotz
Mooi bly mense begin verder as die wit perd kyk...

Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 08 Apr 2017 21:08
by Michael
Niks nuwe nuus vir enige Patrol eienaar nie, maar bly die res van die mense begin dit nou agterkom
Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 08 Apr 2017 21:41
by Tinus lotz
Dis n probleem.........nou gaan hulle baie geld begin kos.....
D WWW WWW

Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 09 Apr 2017 18:15
by Jules
My een swear se beste vriend sedert Varsity dae te Maties net jammer ons kon nog nie my swear geswaai kry van Land Rover na Patrol nie maar dalk na hul in Julie Kalaghadi gaan besoek sal my swear n ander deuntjie sing. Net jammer dat Murray nie genome dat ons "drivetrains en diffs" die beste in die business is nie.
So jammer ons kry nie die auto diesel in RSA nie
Shalom
Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 12 Apr 2017 13:49
by Rhett
Well there you go... but I'm sure we all knew Patrol trumps Cruiser anyway

Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 21 Apr 2017 15:33
by Peter Connan
I wish people didn't say things like this in public.
At this rate, I will never be able to afford a 4.8...
Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 21 Apr 2017 15:45
by Wilkie
Peter Connan wrote:I wish people didn't say things like this in public.
At this rate, I will never be able to afford a 4.8...
Ja Peter and don't think doing a conversion to a 4.8 is simple .........

vra my ek weet
Re: Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)
Posted: 22 Apr 2017 07:37
by SJC
Peter Connan wrote:I wish people didn't say things like this in public.
At this rate, I will never be able to afford a 4.8...
Ja, ek dink iemand moet vir wegry 'n brief skryf om hulle verkeerd te bewys...
