Page 1 of 1

TD42 Airconditioner pump

Posted: 26 Mar 2017 09:29
by chrisp
More Almal

Ek is opsoek na n aircon pomp vir n 1989 TD42. Kan iemand dalk help.

Groete
Chris

Re: TD42 Airconditioner pump

Posted: 26 Mar 2017 09:34
by Tinus lotz
Praat met dawid volskenk hy sal kan help

Re: TD42 Airconditioner pump

Posted: 26 Mar 2017 11:53
by chrisp
Baie dankie. Waar kan ek vir David kontak.

Re: TD42 Airconditioner pump

Posted: 26 Mar 2017 13:08
by Tinus lotz
78drie49nege1vyf8agt bel hom of stuur n watsupp as jy hom nie kry nie sein is sleg daar :salute:

Re: TD42 Airconditioner pump

Posted: 27 Mar 2017 09:37
by chrisp
Baie dankie. Ek het vir Dawid in die hande gekry.