2009 SWB Pajero 3.2 DiD
Posted: 21 Mar 2017 10:44
Goeie dag almal,
Ek adverteer namens my swaer, sy Pajero is in die mark. Die kar is baie goed opgepas en het amper nooit 4x4 gedoen nie, alles langpad en dorp kilos.
2009 Short Wheel Base Pajero.
3.2 Diesel, Automaties.
231 000km
Prys = R180 000
As iemand belang stel laat my weet dan gee ek sy nommer vir jou.
Die kar is in Witbank.