Page 1 of 1

Replacement Bullbar Wanted (ARB or TJM)

Posted: 02 Mar 2017 14:20
by Ihanedp
Ek is opsoek na 'n ARB of TJM bullbar vir my patrol as enigiemand dalk weet van een wat te koop is laat weet my asselbief?

Patrol details:
1999 model
4500 GRX

Dankie
Ihane

Re: Replacement Bullbar Wanted (ARB or TJM)

Posted: 02 Mar 2017 14:22
by Tinus lotz
Ek het n iron man delux beskikbaar

Re: Replacement Bullbar Wanted (ARB or TJM)

Posted: 03 Mar 2017 07:01
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Ek het n iron man delux beskikbaar
PRYS... :think: :think: :think:

Re: Replacement Bullbar Wanted (ARB or TJM)

Posted: 03 Mar 2017 08:09
by Ihanedp
Dankie Tinus, sal kom kyk as jy hom terug het soos bespreek gister.

Re: Replacement Bullbar Wanted (ARB or TJM)

Posted: 20 Mar 2017 10:09
by Vettie
Ihanedp wrote:Ek is opsoek na 'n ARB of TJM bullbar vir my patrol as enigiemand dalk weet van een wat te koop is laat weet my asselbief?

Patrol details:
1999 model
4500 GRX

Dankie
Ihane
[album][/album]

Bel vir Willco by Summit 4x4 - 072 654 0756