"Jasper" - Y61 4.2D
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Jis Christoph, daai is regtig mooi brandstif verbruik!! Ek het dit nog nie gesien as ek gelaai is nie.
Bly jy en jou Patrol begin mekaar nou mooi ken

"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff

- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Dagse almal!
Ek het gedink om gou weer bietjie EGT en Coolant syfers te gee, vir die van julle wat 'n conversion oorweeg, of sommer net vir interessantheid. Die MADMAN inligting verstom my steeds, wanneer ek kyk na die instrumentepaneel se naalde wat op een plek bly staan, terwyl die ware temps groot skuiwe maak! Ek is dankbaar oor die vroee waarskuwing, want daarsonder sou daar beslis geleenthede wees waar ek die volle kragspektrum gebruik en te warm hardloop!
Onthou my kar is 'n 1998 4.2D, met klein turbo (T2.8/T3), top-mounted intercooler, Tombo radiator, free flow 3" exhaust. Die conversion is in twee fases deur Michael gedoen, minder as 2 jaar gelede. Ek het ook aan die onderkant van die bull-bar 'n grassaad-net, en twee spotlights wat die lugvloei beinvloed.
Oor die algemeen ry de kar baie lekker met oorgenoeg krag wanneer ek iets wil verbygaan. Off-road en grondpaaie hoef ons nie eers oor te praat nie. Selfs met die 2" lig en Mud Terrains is die rit gemaklik.
Vandat ek die eerste goed herstel het, is die probleempies min en ver tussen-in.
OK, die syfers:
1) Koel nag, geen aircon aan. Spoed 120-130km/h: EGTs 380-420. Coolant 80-82
2) Warm dag (40C), aircon aan, vol mense en bagasie + klein 5vt bagasiewaentjie, teen 'n lang styl bult op (Patatasnek uit Schoemanskloof in Mpumalanga): Moes onder 110km/h teruggaan 4de toe, dan weer onder 90km/h teruggaan 3de toe om die EGTs onder 600 te hou. Uiteindelik die bult uit in 3de. EGTs 600+ gepiek. Coolant 100.
Ander lang slap bulte op die N4 het my soms uit 5de gedwing, sodat ek hul in 4de teen 90-100km/h moes ry.
(Die rede hiervoor is my turbo se kleiner exhaust kant, glo ek en 'n paar ander manne, maar daarvoor kry ek op 1800revs al baie krag)
3) Koelerige dag (onder 30C), baie swaar beeswa gehak (800kg). Ek sleep hom in 4de teen 100km/h.
a) Sonder vrag met die aircon af. EGTs 500. Coolant 90.
b) Met 600kg lammers gelaai (dus 1,4t sleep), aircon aan. EGTs 530. Coolant 95.
OK, lekker dag vir almal op PATROLlie!
Christoph

"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Tyd vir 'n update...
Jasper loop nog lekker. Ergste wat fout gegaan het sedert my vorige post was:
Olielek op pyp wat turbo voed. Genadiglik was ek in die dorp en olielek op drive way was duidelik sigbaar. Pyp vervang.
Waterpyp (boonste dun een met 90grade draai) lek, gesien en reggemaak selfs voor madman kon skree.
Was nou vir 'n week weg met vakansie, eerste keer karavaan gesleep - Conqueror Comapnion.
Temperature
(My Patrol het n turbo met kleiner exhaust kant op, so temperature terwyl mens sleep is sy swak plek.)
Algemene indruk was baie positief. Ons kon meestal 100-110km/h ry in 4de sonder issues. Teen die een serious bergpas uit, was dit 60-70km/h in 3de. Met my 305/r16 bande is dit 2600-2900revs vir beide gears. Ek het gevind dat die sweet spot ongeveer op 2750revs le. Dan bly die temperature onder beheer (EGT 480-530, coolant 90-95). Ek moes wel teen die bulte uit soms my voet van die versneller afhaal om EGT vas te hou onder 600.
Vragmotors wat my spoed breek was 'n probleem, maar nie weens gebrek aan krag nie, wel EGT temps met verbygaan.
Op meer as 2000km was die warmste coolant temp 99grade vir 5sekondes.
Ek het intussen n ander turbo, met groter exhaust kant by Michael bestel, noudat ek die karavaan het. Glo die temps sal dan minder van n issue wees.
Side-comment: Madman is beslis die moeite werd! Ten minste weet mens wat aangaan.
Brandstofverbruik
Oppad stad toe om karavaan te haal het ek 8.3km/l gekry (awesome).
Oppad terug, met karavaan en kar leeg, 6.3km/l.
Met karavaan en kar gelaai met 5 mense en bagasie, en fietswiele wat bokant karavaan uitsteek, steeds 5.3km/l gemiddeld.
Diesel power
Die trip self was heerlik (Augrabies en Kleinsee), en ek het selfs vir Ian en sy pa van voor sien kom tussen Kuruman en Kathu, en vir Steve Cook op Augrabies sien uitry. Lekker om vir die manne in 'n Patrol uit 'n Patrol te waai
Mooi bly,

- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Een laaste ding: Van Springbok na Kleinsee... Sodra jy oor die Spektakel pas is, vat die afdraai na Komaggas en volg die pad tot teen die kus. Die reguit pad ia 62km sinkplaat...
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Great pics!!!
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Gou 'n update. Ek kon vandag uiteindelik my Patrol by Michael uit kry vir daardie turbo opgradering en 'n bietjie TLC. Sal julle op hoogte hou
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Dagsê almal,
Gister vir Jasper gaan haal. Baie happy om my kar weer terug te kry. Ons turbo upgrade was vinnig, "TLC" het lang lys geword. Hier is die kort en lank daarvan:
TURBO: GTX 2860 (nie Arashi nie Tinus ). Vir my top mounted inter cooler perfekte pasmaat en baie bekostigbaar - ons kon die exhaust manifold net so los, met slegs nuwe 3" down pipe. My eerste indrukke van die turbo is baie positief. Versnelling is 'smooth' en krag beskikbaar vanaf ongeveer 1500-1600revs. Die groter veskil is die temperature op EGT en Verkoeling. Gister was my water nooit 80C nie, altyd daaronder. EGTs het so hoog soos 520 gegaan wanneer ek van 80km/h na 110km/h in 5de versnel. Dis heelwat koeler as op die vorige turbo. Krag voel ook meer, alhoewel daar nie plek/tyd was vir 'n dyno run om dit te bevestig nie (ek reken ons is nou so op 100kW op die wiele, teenoor 90kW met die vorige turbo'tjie). Bost is 1.1 en fuel bietjie meer as vorige set-up. Sal bietjie laat weet hoe maak hy na ek meer km's met hom gery het, maar vir nou is ek baie impressed
Die TLC lys het ingesluit:
Manifold studs (agterste een was afgebreek in blok)
Propshaft recon (universals)
Remme (calipers oordoen en skim, break pads)
Verskillende seëls op diff en aste
Rubber en bushes op verskeie plekke
Wiel bearings.
Na 25 jaar en 330,000km+ was dit sekerlik tyd.
Dankie Michael (SOJO) vir die puik diens en vriendelike raad. Jy's 'n yster!!

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests