Patroliax in ICU
Posted: 12 Nov 2009 14:49
Ek was sommer depresseddat ek die Patrol GTG by Groenkloof gemis het...besluit toe dat ek gou bietjie in die veld sal gaan ry om beter te voel....
Baie lekker gespeel en 'n hele paar walle gery wat ander manne nie kon nie. Dit het liggies begin drip (so 16:30 sondag middag) en maar besluit om huis waards te keer, maar se toe op die oorkantste bank. Ek is af twee 'n wal en jy moet dan deur 'n klein stroompie water ry en teen die ander wal uit. Toe my voor wiele die water raak sak sy tot so by die hubs weg en met die bietjie reen wat reeds geval het, het my agter wiele klaar slicks geword van die swart turf....
As gevolg van die reen is baie manne haastig daar weg en al 4x4 wat oor is, is 'n ou ford cortina bakkie. Hom gevra om my te snatch en met die eerste snatch gaan daar fout met sy petrol pomp....meer en meer reen val. Hy kry toe weer sy bakkie aan die gang en toe begin die ding oor verhit en hy kan nie meer help nie. 'n Ander man kom toe daar aan maar nou is daar geen meer traksie nie....Patrol sit.
Ek moet se tussen die walle was die grond baie gelyk amper plat, met die 30-40cm water stroompie wat deur getrickel het....dis nou coor die reen...
Hou meer reen val hoe meer sak die Patrol se voor kant weg, en die stroompie is nou 'n stroom...Bel toe vir Marius en 'n hele paar ander manne en skree
......
Maar die traksie probeer verhoed enige iemand om my uit te snatch. Recovery bakkies begin opdaag en selfs met twee anker voertuie voor die twee recoveries winch hulle hulle self net nader aan my.
Reg deur die aand probeer verskei ouens help, maar niks help om te keer dat die Patrol net erger en erger vas sit nie, hoe meer dit reen dieper sak sy en hoe sterker vloei die nou al 'n spruit. Later daag 'n paar vriende op met twee LC bakkies. Ons anker toe my een vriend se Fortuner aan 'n boom met so 20M Snatch strap, dan so 10m kabel na die een LC met die winch op, die LC se 8 ton winch het so 20m kabel op gehaat. die ander LC hardloop so 20m 16ton kabel.
Ons het gesnatch en winch tot ons die kabel wat bly breek nie meer by die patrol kon uit kry nie. en besluit om te wag vir dag lig en hooplik beter traksie.