Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 27 Jan 2017 15:39
Dagsê almal
Wie gaan DV saam? Who are going with?
Piesangkloof 4x4 Trails (buite Harties)
http://www.piesangkloof.co.za
https://www.google.co.za/maps/place/Pie ... 1483?hl=af
09H00: Ons is daar;
09H30: Ons ry;
Klaar gery, dan braai en kuier ons.
Daar is speel hindernisse en twee roetes aka lank (+- 5 ure) en kort (+- 3 ure). Ons besluit sommer daar hoe gemaak.
Bring jou eie alles, behalwe braaihout - ek sal daarvoor sorg.
Koste:
Lank - R300.00
Kort - R250.00
Is ons 20< dan R50.00 per voertuig af.
Groete